Alex Borstein

Alex Borstein
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 15 Februarie 1971 (1971-02-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alex Borstein (gebore 15 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bad Santa (2003) en Catwoman (2004), en in die televisiereeks Family Guy (1998).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search